Spreuke 8:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Jehovah het my voortgebring as die begin van sy weg,+ die vroegste van sy werke van lank gelede.+ Kolossense 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Hy is die beeld+ van die onsigbare+ God, die eersgeborene+ van die hele skepping;
22 “Jehovah het my voortgebring as die begin van sy weg,+ die vroegste van sy werke van lank gelede.+