Psalm 52:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hier is die man wat God nie sy vesting maak nie,+Maar wat op die oorvloed van sy rykdom vertrou,+Wat skuiling soek in die teëspoed wat hy veroorsaak.+ Jesaja 47:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En jy het voortdurend op jou slegtheid vertrou.+ Jy het gesê: “Niemand sien my nie.”+ Jou wysheid en jou kennis+—dit het jou verlei; en jy bly in jou hart sê: “Ek is, en daar is niemand anders nie.”
7 Hier is die man wat God nie sy vesting maak nie,+Maar wat op die oorvloed van sy rykdom vertrou,+Wat skuiling soek in die teëspoed wat hy veroorsaak.+
10 En jy het voortdurend op jou slegtheid vertrou.+ Jy het gesê: “Niemand sien my nie.”+ Jou wysheid en jou kennis+—dit het jou verlei; en jy bly in jou hart sê: “Ek is, en daar is niemand anders nie.”