Psalm 84:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 O Jehovah van die leërs, gelukkig is die mens wat op u vertrou.+ Jakobus 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar laat die volharding sy werk voltooi, sodat julle volkome+ en in alle opsigte sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie.+
4 Maar laat die volharding sy werk voltooi, sodat julle volkome+ en in alle opsigte sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie.+