Kolossense 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar verwyder dan nou al hierdie dinge van julle:+ gramskap, toorn, slegtheid, smadende taal+ en onwelvoeglike+ praatjies uit julle mond. 1 Petrus 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Lê dan alle slegtheid+ en alle bedrog en huigelary en afgunstighede en allerhande kwaadsprekery af,+
8 Maar verwyder dan nou al hierdie dinge van julle:+ gramskap, toorn, slegtheid, smadende taal+ en onwelvoeglike+ praatjies uit julle mond.
2 Lê dan alle slegtheid+ en alle bedrog en huigelary en afgunstighede en allerhande kwaadsprekery af,+