Johannes 8:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Wie van julle bevind my skuldig aan sonde?+ As ek die waarheid praat, waarom glo julle my dan nie? 2 Korintiërs 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Die een wat sonde nie geken het nie,+ het hy sonde vir ons gemaak,+ sodat ons deur middel van hom God se regverdigheid+ kon word.
46 Wie van julle bevind my skuldig aan sonde?+ As ek die waarheid praat, waarom glo julle my dan nie?
21 Die een wat sonde nie geken het nie,+ het hy sonde vir ons gemaak,+ sodat ons deur middel van hom God se regverdigheid+ kon word.