Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Korintiërs 5:1

Kruisverwysings

  • +Pr 12:3; 2Kor 4:7
  • +2Pe 1:13
  • +2Pe 1:14
  • +1Kor 15:48, 50; Flp 3:21
  • +Lu 16:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/2/15, bl. 15-16

    1995/3/1, bl. 30

2 Korintiërs 5:2

Kruisverwysings

  • +Ro 8:23
  • +Ro 6:4; 1Kor 15:48

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/2/15, bl. 15-16

2 Korintiërs 5:3

Kruisverwysings

  • +Op 3:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/2/15, bl. 15-16

2 Korintiërs 5:4

Kruisverwysings

  • +1Kor 15:43; Flp 1:21
  • +1Kor 15:53; 1Pe 1:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/1, bl. 23

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 18

    Die Wagtoring,

    1998/2/15, bl. 15-16

2 Korintiërs 5:5

Kruisverwysings

  • +Ef 2:10
  • +2Kor 1:22; Ef 1:14
  • +Ro 8:23; 1Kor 12:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 15-16

    Die Wagtoring,

    1998/2/15, bl. 15-16

2 Korintiërs 5:6

Kruisverwysings

  • +Joh 14:3

2 Korintiërs 5:7

Kruisverwysings

  • +Ro 8:24; 2Kor 4:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/9/15, bl. 16-20

    1998/1/15, bl. 8-13

    Koninkryksbediening,

    1996/9, bl. 1

2 Korintiërs 5:8

Kruisverwysings

  • +Flp 1:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/2/15, bl. 15-16

    1995/3/1, bl. 30

2 Korintiërs 5:9

Kruisverwysings

  • +Flp 1:24
  • +Han 10:35

2 Korintiërs 5:10

Kruisverwysings

  • +Han 17:31
  • +Kol 3:24; Op 22:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/12/15, bl. 15-16

2 Korintiërs 5:11

Kruisverwysings

  • +Heb 10:31; 1Pe 1:17
  • +Han 18:4
  • +2Kor 4:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/12/15, bl. 15-16

2 Korintiërs 5:12

Kruisverwysings

  • +2Kor 3:1; 10:12
  • +2Kor 1:14
  • +Jer 9:23; 2Kor 10:10
  • +Jer 9:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/12/15, bl. 16

2 Korintiërs 5:13

Kruisverwysings

  • +2Kor 11:1, 16
  • +2Kor 12:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/12/15, bl. 16

2 Korintiërs 5:14

Kruisverwysings

  • +Jes 53:10; Mt 20:28; 1Ti 2:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 10-11

    Die Wagtoring,

    2010/6/1, bl. 9

    2010/5/15, bl. 26-27

    2005/3/15, bl. 14

    1998/12/15, bl. 16

    1995/6/15, bl. 14-15

    1994/6/1, bl. 15-16

    1992/2/15, bl. 14-15

    Ontwaak!,

    1996/10/8, bl. 27

2 Korintiërs 5:15

Kruisverwysings

  • +Ro 14:7
  • +Ro 6:11
  • +Han 3:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 28

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 10-11

    Die Wagtoring,

    2010/6/1, bl. 9

    2010/5/15, bl. 26-27

    2005/3/15, bl. 14

    1998/12/15, bl. 16-17

    1992/2/15, bl. 14-15

    1987/8/15, bl. 10, 12-13

2 Korintiërs 5:16

Kruisverwysings

  • +Mt 12:50; 2Kor 7:1; 1Pe 4:6
  • +Mt 23:39
  • +Joh 20:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/7/15, bl. 28

    1998/12/15, bl. 16-17

2 Korintiërs 5:17

Kruisverwysings

  • +Ro 6:4; Ga 6:15
  • +Jes 43:18; Ef 4:22
  • +Ef 4:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/12/15, bl. 17

    1993/1/1, bl. 5-6

    1987/3/1, bl. 27

2 Korintiërs 5:18

Kruisverwysings

  • +Ro 5:10; Ef 2:16; Kol 1:20
  • +Han 20:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 18

    2010/12/15, bl. 12-14

    1998/12/15, bl. 17-18

    God se Koninkryk, bl. 209-210

2 Korintiërs 5:19

Kruisverwysings

  • +Ro 3:24
  • +Ro 5:6; 11:15; 1Jo 2:2
  • +Ps 37:29; Op 21:3
  • +Jes 43:25; Ro 4:25; 5:18
  • +Han 13:38
  • +Mt 28:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/12/15, bl. 12-13

    1998/12/15, bl. 17-18

2 Korintiërs 5:20

Kruisverwysings

  • +Flp 3:20
  • +Ef 6:20
  • +Mt 25:40
  • +2Kor 2:14
  • +Op 22:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Bly in God se liefde, bl. 61-62

    ‘God se liefde’, bl. 51-53

    Die Wagtoring,

    2010/12/15, bl. 12-14

    2002/11/1, bl. 16-17

    1998/12/15, bl. 18

    Wêreldwye veiligheid, bl. 58-60, 64, 67

2 Korintiërs 5:21

Kruisverwysings

  • +Joh 8:46; Heb 4:15; 7:26
  • +Le 16:21; Heb 9:28
  • +De 21:23; Ro 1:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/8/15, bl. 18-19

    1998/12/15, bl. 18

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kor. 5:1Pr 12:3; 2Kor 4:7
2 Kor. 5:12Pe 1:13
2 Kor. 5:12Pe 1:14
2 Kor. 5:11Kor 15:48, 50; Flp 3:21
2 Kor. 5:1Lu 16:9
2 Kor. 5:2Ro 8:23
2 Kor. 5:2Ro 6:4; 1Kor 15:48
2 Kor. 5:3Op 3:18
2 Kor. 5:41Kor 15:43; Flp 1:21
2 Kor. 5:41Kor 15:53; 1Pe 1:4
2 Kor. 5:5Ef 2:10
2 Kor. 5:52Kor 1:22; Ef 1:14
2 Kor. 5:5Ro 8:23; 1Kor 12:13
2 Kor. 5:6Joh 14:3
2 Kor. 5:7Ro 8:24; 2Kor 4:18
2 Kor. 5:8Flp 1:23
2 Kor. 5:9Flp 1:24
2 Kor. 5:9Han 10:35
2 Kor. 5:10Han 17:31
2 Kor. 5:10Kol 3:24; Op 22:12
2 Kor. 5:11Heb 10:31; 1Pe 1:17
2 Kor. 5:11Han 18:4
2 Kor. 5:112Kor 4:2
2 Kor. 5:122Kor 3:1; 10:12
2 Kor. 5:122Kor 1:14
2 Kor. 5:12Jer 9:23; 2Kor 10:10
2 Kor. 5:12Jer 9:24
2 Kor. 5:132Kor 11:1, 16
2 Kor. 5:132Kor 12:6
2 Kor. 5:14Jes 53:10; Mt 20:28; 1Ti 2:6
2 Kor. 5:15Ro 14:7
2 Kor. 5:15Ro 6:11
2 Kor. 5:15Han 3:15
2 Kor. 5:16Mt 12:50; 2Kor 7:1; 1Pe 4:6
2 Kor. 5:16Mt 23:39
2 Kor. 5:16Joh 20:17
2 Kor. 5:17Ro 6:4; Ga 6:15
2 Kor. 5:17Jes 43:18; Ef 4:22
2 Kor. 5:17Ef 4:24
2 Kor. 5:18Ro 5:10; Ef 2:16; Kol 1:20
2 Kor. 5:18Han 20:24
2 Kor. 5:19Ro 3:24
2 Kor. 5:19Ro 5:6; 11:15; 1Jo 2:2
2 Kor. 5:19Ps 37:29; Op 21:3
2 Kor. 5:19Jes 43:25; Ro 4:25; 5:18
2 Kor. 5:19Han 13:38
2 Kor. 5:19Mt 28:19
2 Kor. 5:20Flp 3:20
2 Kor. 5:20Ef 6:20
2 Kor. 5:20Mt 25:40
2 Kor. 5:202Kor 2:14
2 Kor. 5:20Op 22:17
2 Kor. 5:21Joh 8:46; Heb 4:15; 7:26
2 Kor. 5:21Le 16:21; Heb 9:28
2 Kor. 5:21De 21:23; Ro 1:17
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Korintiërs 5:1-21

2 Korintiërs

5 Want ons weet dat as ons aardse huis,+ hierdie tent,+ afgebreek sou word,+ ons ’n gebou sal hê wat van God kom, ’n huis wat nie met hande gemaak is nie,+ ewig,+ in die hemele. 2 Want in hierdie woonhuis kreun+ ons inderdaad en begeer ons vurig om ons met die een te beklee wat vir ons uit die hemel bestem is,+ 3 sodat ons, nadat ons ons werklik daarmee beklee het, nie naak bevind sal word nie.+ 4 Trouens, ons wat in hierdie tent is, kreun, omdat ons beswaar is; want ons wil dit nie aflê nie, maar wil ons met die ander een beklee,+ sodat die sterflike deur die lewe verswelg kan word.+ 5 En hy wat ons juis hiervoor voortgebring het, is God,+ wat ons die pand+ gegee het van wat sal kom, dit wil sê die gees.+

6 Daarom hou ons altyd goeie moed en weet ons dat ons, terwyl ons in die liggaam woon, van die Here afwesig is,+ 7 want ons wandel deur geloof, nie deur aanskouing nie.+ 8 Maar ons hou goeie moed en wil liewer van die liggaam afwesig raak en by die Here gaan woon.+ 9 Daarom stel ons ons dit ook ten doel om, hetsy ons by hom woon of van hom afwesig is,+ vir hom aanneemlik te wees.+ 10 Want ons moet almal voor die regterstoel van die Christus openbaar gemaak word,+ sodat elkeen kan kry wat hom toekom vir die dinge wat hy deur die liggaam gedoen het, ooreenkomstig die dinge wat hy beoefen het, hetsy dit goed of veragtelik is.+

11 Omdat ons dan die vrees+ van die Here ken, hou ons aan om mense te oorreed,+ maar ons is voor God openbaar gemaak. Ek hoop egter dat ons ook voor julle gewete openbaar gemaak is.+ 12 Ons beveel ons nie weer by julle aan nie,+ maar gee julle aanleiding om met betrekking tot ons te roem,+ sodat julle ’n antwoord kan hê vir dié wat roem oor die uiterlike+ maar nie oor die hart nie.+ 13 Want as ons van ons verstand af was,+ was dit vir God; as ons gesond van verstand is,+ is dit vir julle. 14 Want die liefde wat die Christus het, dring ons, omdat ons só geoordeel het, dat een mens vir almal gesterf het;+ almal het dus gesterf; 15 en hy het vir almal gesterf, sodat dié wat lewe, nie langer vir hulleself moet lewe nie,+ maar vir hom+ wat vir hulle gesterf het en opgewek is.+

16 Gevolglik ken ons van nou af geen mens na die vlees nie.+ Selfs al het ons Christus na die vlees geken,+ ken ons hom nou beslis nie meer so nie.+ 17 As iemand gevolglik in eenheid met Christus is, is hy ’n nuwe skepping;+ die ou dinge het verbygegaan,+ kyk! nuwe dinge het ontstaan.+ 18 Maar alles kom van God, wat ons deur Christus met homself versoen het+ en ons die bediening+ van die versoening gegee het, 19 naamlik dat God deur middel van Christus+ ’n wêreld+ met homself+ versoen het en hulle hulle oortredings nie toegereken het nie,+ en hy het die woord+ van die versoening aan ons toevertrou.+

20 Ons+ is dus ambassadeurs+ wat as plaasvervangers vir Christus optree,+ asof God ’n dringende versoek deur ons doen.+ As plaasvervangers vir Christus smeek ons:+ “Raak met God versoen.” 21 Die een wat sonde nie geken het nie,+ het hy sonde vir ons gemaak,+ sodat ons deur middel van hom God se regverdigheid+ kon word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel