Prediker 5:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wanneer goeie dinge baie word, word dié wat dit eet, beslis baie.+ En watter voordeel is daar vir die grootse besitter daarvan, behalwe om met sy oë daarna te kyk?+ Jakobus 4:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar nou beroem julle julle op julle aanmatigende grootpratery.+ Al sulke geroem is goddeloos.
11 Wanneer goeie dinge baie word, word dié wat dit eet, beslis baie.+ En watter voordeel is daar vir die grootse besitter daarvan, behalwe om met sy oë daarna te kyk?+