21 Toe ek ’n mooi ampskleed uit Siʹnear+ tussen die buit sien+ en tweehonderd sikkels silwer en een goudstaaf, waarvan die gewig vyftig sikkels was, wou ek dit hê,+ en ek het dit geneem;+ en kyk! dit is in die grond in my tent versteek, met die geld daaronder.”+