Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die Neʹfilim was in daardie dae op die aarde, en ook daarna, toe die seuns van die ware God voortgegaan het om met die dogters van die mense gemeenskap te hê en dié vir hulle seuns gebaar het; hulle was die sterkes van die ou tyd, die manne van naam.

  • 1 Petrus 3:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 wat eens ongehoorsaam was+ toe die geduld van God+ in Noag se dae gewag het, terwyl die ark gebou is,+ waarin ’n paar mense, naamlik agt siele, veilig deur die water heen gevoer is.+

  • 2 Petrus 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Waarlik, as God hom nie daarvan weerhou het om die engele+ te straf wat gesondig het nie, maar hulle, deur hulle in Tarʹtarus+ te werp, aan kuile van dik duisternis oorgelewer het om vir die oordeel bewaar te word;+

  • Openbaring 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En oorlog het in die hemel uitgebreek: Miʹgael+ en sy engele het teen die draak geveg, en die draak en sy engele het geveg,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel