Levitikus 19:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “‘Julle mag geen onreg doen in die regspraak nie. Jy mag die geringe nie partydig behandel nie,+ en jy mag ’n vername man nie bevoorreg nie.+ Met geregtigheid moet jy jou metgesel oordeel. Spreuke 28:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Dit is nie goed om partydigheid te toon nie,+ en ook nie dat ’n man bloot vir ’n stuk brood ’n oortreding begaan nie. Jakobus 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maar as julle aanhou om sommige voor te trek,+ bedryf julle ’n sonde, want julle word deur die wet as oortreders tereggewys.+
15 “‘Julle mag geen onreg doen in die regspraak nie. Jy mag die geringe nie partydig behandel nie,+ en jy mag ’n vername man nie bevoorreg nie.+ Met geregtigheid moet jy jou metgesel oordeel.
21 Dit is nie goed om partydigheid te toon nie,+ en ook nie dat ’n man bloot vir ’n stuk brood ’n oortreding begaan nie.
9 Maar as julle aanhou om sommige voor te trek,+ bedryf julle ’n sonde, want julle word deur die wet as oortreders tereggewys.+