33 Want sy Tofet+ is onlangs gereedgemaak; dit is ook vir die koning berei.+ Hy het die stapel daarvan diep gemaak. Vuur en hout is in oorvloed. Die asem van Jehovah, soos ’n stroom swael, brand daarteen.+
28 En moenie bevrees word+ vir dié wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees hom+ eerder wat siel sowel as liggaam in Gehenʹna+ kan vernietig.
20 En die wilde dier+ is gevang, en saam met hom die valse profeet+ wat voor hom die tekens gedoen het+ waarmee hy dié mislei het wat die merk+ van die wilde dier ontvang het en dié wat sy beeld aanbid.+ Hulle is albei lewend in die vuurpoel geslinger wat met swael brand.+