Openbaring 16:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “Kyk! Ek kom soos ’n dief.+ Gelukkig is die een wat wakker bly+ en sy boklere bewaar, sodat hy nie naak sal loop en mense sy skande sien nie.”+ Openbaring 22:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Hy wat van hierdie dinge getuig, sê: ‘Ja; ek kom gou.’”+ “Amen! Kom, Here Jesus.”
15 “Kyk! Ek kom soos ’n dief.+ Gelukkig is die een wat wakker bly+ en sy boklere bewaar, sodat hy nie naak sal loop en mense sy skande sien nie.”+