1 Johannes 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 want alles wat uit God gebore is,+ oorwin die wêreld.+ En dít is die oorwinning+ wat die wêreld oorwin het:+ ons geloof.+ Openbaring 2:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En aan hom wat oorwin en my dade tot die einde toe onderhou,+ sal ek gesag oor die nasies gee,+ Openbaring 12:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En hulle het hom oorwin+ weens die bloed van die Lam+ en weens die woord van hulle getuienis,+ en selfs toe die dood hulle in die gesig gestaar het, het hulle hulle siel nie liefgehad nie.+
4 want alles wat uit God gebore is,+ oorwin die wêreld.+ En dít is die oorwinning+ wat die wêreld oorwin het:+ ons geloof.+
11 En hulle het hom oorwin+ weens die bloed van die Lam+ en weens die woord van hulle getuienis,+ en selfs toe die dood hulle in die gesig gestaar het, het hulle hulle siel nie liefgehad nie.+