Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Johannes 5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Johannes 5:1

Kruisverwysings

  • +1Pe 1:3
  • +Joh 1:12; 3:3; 1Pe 1:23; 1Jo 3:9

1 Johannes 5:2

Kruisverwysings

  • +Joh 1:12; Ro 8:14
  • +1Pe 1:22
  • +Op 14:12

1 Johannes 5:3

Kruisverwysings

  • +Joh 14:23; 2Jo 6
  • +De 5:29; 12:28
  • +De 30:11; Mi 6:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer Bybel, bl. 186-187

    Nader aan Jehovah, bl. 311

    ‘God se liefde’, bl. 5-12

    Die Wagtoring,

    2009/12/15, bl. 25-26

    2009/8/15, bl. 19

    2005/8/15, bl. 27

    2002/6/15, bl. 22

1 Johannes 5:4

Kruisverwysings

  • +1Jo 5:18
  • +Joh 16:33
  • +Op 15:2
  • +Op 12:11
  • +2Ti 4:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 7-8

1 Johannes 5:5

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:4
  • +1Kor 15:57
  • +Ef 6:16; 1Jo 3:23
  • +Joh 20:31

1 Johannes 5:6

Kruisverwysings

  • +Mt 3:13
  • +Han 20:28; Ef 1:7; Heb 9:22; 1Pe 1:19
  • +Mt 3:16; Joh 1:33

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 27-28

1 Johannes 5:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 4 2016 bl. 6-7

    Ontwaak!,

    nr. 6 2016 bl. 11

    Die Wagtoring,

    2014/9/1, bl. 15

    2008/12/15, bl. 27-28

    “Hele Skrif”, bl. 256

1 Johannes 5:8

Kruisverwysings

  • +Lu 3:22; 4:18; Joh 1:32; Han 10:38
  • +Lu 3:21
  • +Heb 9:14
  • +Mt 18:16; 2Kor 13:1; 1Ti 3:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 27-28

    “Hele Skrif”, bl. 256

1 Johannes 5:9

Kruisverwysings

  • +Mr 15:39; Joh 1:29, 32
  • +Mr 1:11; Lu 9:35; Joh 12:28

1 Johannes 5:10

Kruisverwysings

  • +Ro 8:16
  • +Joh 3:33
  • +1Kor 15:15
  • +Joh 5:37

1 Johannes 5:11

Kruisverwysings

  • +Joh 17:3
  • +Joh 5:26

1 Johannes 5:12

Kruisverwysings

  • +Joh 3:36

1 Johannes 5:13

Kruisverwysings

  • +1Jo 1:2
  • +Joh 20:31; 1Jo 3:23

1 Johannes 5:14

Kruisverwysings

  • +Heb 4:16; 1Jo 3:21
  • +Spr 15:29; Joh 9:31

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/1, bl. 30

    2004/8/15, bl. 18

1 Johannes 5:15

Kruisverwysings

  • +Joh 14:13
  • +Lu 11:13

1 Johannes 5:16

Kruisverwysings

  • +Jes 6:7; Jer 31:34; Jak 5:15; 1Jo 1:9
  • +Jak 5:20
  • +Mt 12:31; Mr 3:29; Lu 12:10; Heb 6:6; 10:26
  • +2Jo 11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/12/1, bl. 30-31

1 Johannes 5:17

Kruisverwysings

  • +1Jo 3:4

1 Johannes 5:18

Kruisverwysings

  • +1Jo 5:1
  • +Kol 1:15; Op 3:14
  • +Joh 17:15

1 Johannes 5:19

Kruisverwysings

  • +Joh 8:47
  • +Mt 13:19; Lu 4:6; Joh 12:31; Heb 2:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/5/1, bl. 16

    2013/5/1, bl. 4

    2010/7/1, bl. 22

    2002/11/1, bl. 15

1 Johannes 5:20

Kruisverwysings

  • +1Ti 3:16
  • +Kol 1:9; 2Ti 2:7
  • +1Kor 2:12
  • +Joh 17:21
  • +1Te 1:9
  • +Joh 17:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/4/15, bl. 6

    2004/10/15, bl. 30-31

1 Johannes 5:21

Kruisverwysings

  • +1Kor 10:14

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Joh. 5:11Pe 1:3
1 Joh. 5:1Joh 1:12; 3:3; 1Pe 1:23; 1Jo 3:9
1 Joh. 5:2Joh 1:12; Ro 8:14
1 Joh. 5:21Pe 1:22
1 Joh. 5:2Op 14:12
1 Joh. 5:3Joh 14:23; 2Jo 6
1 Joh. 5:3De 5:29; 12:28
1 Joh. 5:3De 30:11; Mi 6:8
1 Joh. 5:41Jo 5:18
1 Joh. 5:4Joh 16:33
1 Joh. 5:4Op 15:2
1 Joh. 5:4Op 12:11
1 Joh. 5:42Ti 4:7
1 Joh. 5:51Jo 4:4
1 Joh. 5:51Kor 15:57
1 Joh. 5:5Ef 6:16; 1Jo 3:23
1 Joh. 5:5Joh 20:31
1 Joh. 5:6Mt 3:13
1 Joh. 5:6Han 20:28; Ef 1:7; Heb 9:22; 1Pe 1:19
1 Joh. 5:6Mt 3:16; Joh 1:33
1 Joh. 5:8Lu 3:22; 4:18; Joh 1:32; Han 10:38
1 Joh. 5:8Lu 3:21
1 Joh. 5:8Heb 9:14
1 Joh. 5:8Mt 18:16; 2Kor 13:1; 1Ti 3:16
1 Joh. 5:9Mr 15:39; Joh 1:29, 32
1 Joh. 5:9Mr 1:11; Lu 9:35; Joh 12:28
1 Joh. 5:10Ro 8:16
1 Joh. 5:10Joh 3:33
1 Joh. 5:101Kor 15:15
1 Joh. 5:10Joh 5:37
1 Joh. 5:11Joh 17:3
1 Joh. 5:11Joh 5:26
1 Joh. 5:12Joh 3:36
1 Joh. 5:131Jo 1:2
1 Joh. 5:13Joh 20:31; 1Jo 3:23
1 Joh. 5:14Heb 4:16; 1Jo 3:21
1 Joh. 5:14Spr 15:29; Joh 9:31
1 Joh. 5:15Joh 14:13
1 Joh. 5:15Lu 11:13
1 Joh. 5:16Jes 6:7; Jer 31:34; Jak 5:15; 1Jo 1:9
1 Joh. 5:16Jak 5:20
1 Joh. 5:16Mt 12:31; Mr 3:29; Lu 12:10; Heb 6:6; 10:26
1 Joh. 5:162Jo 11
1 Joh. 5:171Jo 3:4
1 Joh. 5:181Jo 5:1
1 Joh. 5:18Kol 1:15; Op 3:14
1 Joh. 5:18Joh 17:15
1 Joh. 5:19Joh 8:47
1 Joh. 5:19Mt 13:19; Lu 4:6; Joh 12:31; Heb 2:14
1 Joh. 5:201Ti 3:16
1 Joh. 5:20Kol 1:9; 2Ti 2:7
1 Joh. 5:201Kor 2:12
1 Joh. 5:20Joh 17:21
1 Joh. 5:201Te 1:9
1 Joh. 5:20Joh 17:3
1 Joh. 5:211Kor 10:14
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Johannes 5:1-21

1 Johannes

5 Elkeen wat glo dat Jesus die Christus is, is uit God gebore,+ en elkeen wat die een liefhet wat die geboorte teweeggebring het, het die een lief wat uit hom gebore is.+ 2 Hieraan kom ons te wete dat ons die kinders van God+ liefhet,+ wanneer ons God liefhet en sy gebooie nakom.+ 3 Want dít is wat die liefde+ vir God beteken, dat ons sy gebooie bewaar;+ en tog is sy gebooie nie swaar nie,+ 4 want alles wat uit God gebore is,+ oorwin die wêreld.+ En dít is die oorwinning+ wat die wêreld oorwin het:+ ons geloof.+

5 Wie anders is die een wat die wêreld+ oorwin+ as hy wat glo+ dat Jesus die Seun van God is?+ 6 Dit is hy wat deur middel van water en bloed gekom het, Jesus Christus; nie met die water+ alleen nie, maar met die water en met die bloed.+ En dit is die gees+ wat getuig, want die gees is die waarheid. 7 Want daar is drie wat getuig, 8 die gees+ en die water+ en die bloed,+ en die drie is eenstemmig.+

9 As ons die getuienis aanneem wat mense gee,+ is die getuienis wat God gee groter, want dít is die getuienis wat God gee, die feit dat hy aangaande sy Seun getuig het.+ 10 Wie sy geloof in die Seun van God stel, het in sy eie geval die getuienis+ wat gegee is. Wie nie geloof in God het nie, het hom ’n leuenaar gemaak,+ omdat hy nie sy geloof gestel het in die getuienis wat gegee is nie,+ wat God as getuie+ aangaande sy Seun gegee het. 11 En dít is die getuienis wat gegee is, dat God ons die ewige lewe gegee het,+ en hierdie lewe is in sy Seun.+ 12 Hy wat die Seun het, het hierdie lewe; hy wat nie die Seun van God het nie, het nie hierdie lewe nie.+

13 Ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het,+ julle wat julle geloof in die naam van die Seun van God stel.+ 14 En dít is die vertroue wat ons teenoor hom het,+ dat hy ons hoor, ongeag wat ons volgens sy wil vra.+ 15 En as ons weet dat hy ons hoor met betrekking tot wat ons ook al vra,+ weet ons dat ons die dinge gaan kry wat ons gevra het, aangesien ons dit van hom gevra het.+

16 As iemand sy broer ’n sonde sien begaan wat nie die dood meebring nie,+ sal hy vra, en hy sal aan hom die lewe gee,+ ja, aan hulle wat nie so sondig dat dit die dood meebring nie.+ Daar is ’n sonde wat wel die dood meebring. Aangaande daardie sonde sê ek nie vir hom om ’n versoek te doen nie.+ 17 Alle onregverdigheid is sonde;+ en tog is daar ’n sonde wat nie die dood meebring nie.

18 Ons weet dat elkeen wat uit God gebore is,+ nie sonde beoefen nie, maar die Een+ wat uit God gebore is, waak oor hom, en die bose kry hom nie in sy greep nie.+ 19 Ons weet dat ons ons oorsprong by God het,+ maar die hele wêreld lê in die mag van die bose.+ 20 Maar ons weet dat die Seun van God gekom het,+ en hy het ons die intellektuele+ vermoë gegee dat ons die kennis van die waaragtige kan opdoen.+ En ons is in eenheid+ met die waaragtige, deur middel van sy Seun Jesus Christus. Dit is die ware+ God en die ewige lewe.+ 21 Kindertjies, bewaar julle van afgode.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel