Openbaring 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 en hy het ons ’n koninkryk gemaak,+ priesters+ vir sy God en Vader—ja, aan hom die heerlikheid en die mag tot in ewigheid.+ Amen. Openbaring 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 val die vier-en-twintig ouderlinge+ neer voor die Een wat op die troon sit en aanbid+ die Een wat vir ewig en altyd lewe, en hulle gooi hulle krone voor die troon en sê:
6 en hy het ons ’n koninkryk gemaak,+ priesters+ vir sy God en Vader—ja, aan hom die heerlikheid en die mag tot in ewigheid.+ Amen.
10 val die vier-en-twintig ouderlinge+ neer voor die Een wat op die troon sit en aanbid+ die Een wat vir ewig en altyd lewe, en hulle gooi hulle krone voor die troon en sê: