Matteus 24:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Dan sal mense julle aan verdrukking+ oorlewer en julle doodmaak,+ en julle sal weens my naam+ vir al die nasies voorwerpe van haat+ wees. Handelinge 9:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maar Saulus, wat nog steeds dreiging en moord+ teen die dissipels+ van die Here geblaas het, het na die hoëpriester toe gegaan 2 Korintiërs 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Want ons wil nie hê, broers, dat julle onkundig moet wees omtrent die verdrukking wat in die landstreek Asië+ oor ons gekom het nie, dat ons onder uiterste druk bo ons krag was, sodat ons selfs ons lewe glad nie seker was nie.+
9 “Dan sal mense julle aan verdrukking+ oorlewer en julle doodmaak,+ en julle sal weens my naam+ vir al die nasies voorwerpe van haat+ wees.
9 Maar Saulus, wat nog steeds dreiging en moord+ teen die dissipels+ van die Here geblaas het, het na die hoëpriester toe gegaan
8 Want ons wil nie hê, broers, dat julle onkundig moet wees omtrent die verdrukking wat in die landstreek Asië+ oor ons gekom het nie, dat ons onder uiterste druk bo ons krag was, sodat ons selfs ons lewe glad nie seker was nie.+