2 het die seuns van die ware God+ die dogters van die mense begin opmerk,+ dat hulle mooi is; en hulle het vir hulle vrouens geneem, naamlik almal wat hulle verkies het.
15 Dit is dus niks besonders as sy bedienaars+ ook aanhou om hulle in bedienaars van regverdigheid te verander nie. Maar hulle einde sal volgens hulle werke wees.+