Psalm 21:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want u het hom met seëninge van die goeie tegemoetgekom+En op sy kop ’n kroon van gelouterde goud gesit.+ Openbaring 6:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En ek het gesien, en kyk! ’n wit perd;+ en die een wat daarop sit,+ het ’n boog gehad;+ en ’n kroon is vir hom gegee,+ en hy het uitgegaan om te oorwin+ en om sy oorwinning te voltooi.+
3 Want u het hom met seëninge van die goeie tegemoetgekom+En op sy kop ’n kroon van gelouterde goud gesit.+
2 En ek het gesien, en kyk! ’n wit perd;+ en die een wat daarop sit,+ het ’n boog gehad;+ en ’n kroon is vir hom gegee,+ en hy het uitgegaan om te oorwin+ en om sy oorwinning te voltooi.+