14 Hulle is in werklikheid uitinge wat deur demone geïnspireer is+ en doen tekens,+ en hulle gaan uit na die konings+ van die hele bewoonde aarde,+ om hulle te versamel vir die oorlog+ van die groot dag+ van God die Almagtige.+
14 Hulle sal teen die Lam veg,+ maar die Lam sal hulle oorwin+ omdat hy Here van die here en Koning van die konings is.+ Ook sal die geroepenes en uitverkorenes en getroues wat saam met hom is, oorwin.”+