Eksodus 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het Moses en die kinders van Israel hierdie lied tot Jehovah gesing en die volgende gesê:+ “Laat my tot Jehovah sing, want hy het hoog verhewe geword.+Die perd en sy ruiter het hy in die see gewerp.+ Deuteronomium 31:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En Moses het ten aanhore van die hele gemeente van Israel die woorde van hierdie lied tot die einde toe gespreek:+ Hebreërs 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En Moses was as ’n dienaar+ getrou in die hele huis van daardie Een, as ’n getuienis van die dinge wat later gespreek sou word,+
15 Toe het Moses en die kinders van Israel hierdie lied tot Jehovah gesing en die volgende gesê:+ “Laat my tot Jehovah sing, want hy het hoog verhewe geword.+Die perd en sy ruiter het hy in die see gewerp.+
30 En Moses het ten aanhore van die hele gemeente van Israel die woorde van hierdie lied tot die einde toe gespreek:+
5 En Moses was as ’n dienaar+ getrou in die hele huis van daardie Een, as ’n getuienis van die dinge wat later gespreek sou word,+