5 En daarbenewens sal ek julle bloed van julle siele terugeis. Van elke dier sal ek dit terugeis; en van die hand van die mens, van die hand van elkeen wat sy broer is, sal ek die siel van die mens terugeis.+
35 sodat al die regverdige bloed wat op die aarde vergiet is, oor julle kan kom,+ van die bloed van die regverdige+ Abel+ af tot die bloed van Sagariʹa, die seun van Baragʹja, wat julle tussen die heiligdom en die altaar vermoor het.+