7 Babilon was in die hand van Jehovah ’n goue beker,+ wat die hele aarde dronk gemaak het.+ Van sy wyn het die nasies gedrink.+ Daarom bly die nasies waansinnig optree.+
8 En ’n ander, ’n tweede engel, het gevolg en gesê: “Sy het geval! Babilon+ die Grote het geval,+ sy wat al die nasies van die wyn+ van die toorn van haar hoerery+ laat drink het!”
3 Want weens die wyn van die toorn van haar hoerery het al die nasies slagoffers geword,+ en die konings van die aarde het met haar hoerery gepleeg,+ en die reisende koopmanne+ van die aarde het ryk geword weens die mag van haar skaamtelose weelde.”+