15 Hef aan alle kante ’n oorlogskreet teen hom aan.+ Hy het sy hand gegee.+ Sy pilare het geval. Sy mure is afgebreek.+ Want dit is die wraak van Jehovah.+ Wreek julle op hom. Doen aan hom net soos hy gedoen het.+
24 En ek sal aan Babilon en aan al die inwoners van Galdeʹa al hulle slegtheid vergeld wat hulle in Sion voor julle oë bedryf het”,+ is die woord van Jehovah.