1 Korintiërs 4:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want dit lyk vir my of God ons, die apostels, laaste ten toon gestel het+ as mense wat vir die dood bestem is,+ want ons het ’n teaterskouspel+ geword vir die wêreld en vir engele+ en vir mense.+
9 Want dit lyk vir my of God ons, die apostels, laaste ten toon gestel het+ as mense wat vir die dood bestem is,+ want ons het ’n teaterskouspel+ geword vir die wêreld en vir engele+ en vir mense.+