Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 44:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Maar om u ontwil is ons die hele dag doodgemaak;

      Ons is as slagskape gereken.+

  • Romeine 8:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Net soos daar geskrywe staan: “Om u ontwil word ons die hele dag deur doodgemaak, ons is as slagskape gereken.”+

  • 2 Korintiërs 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 as onbekendes wat tog herken word,+ as sterwend en tog, kyk! ons lewe,+ as gedissiplineer+ en tog nie aan die dood oorgelewer nie,+

  • Openbaring 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En toe hy die vyfde seël oopmaak, het ek onder die altaar+ die siele+ gesien van dié wat doodgemaak is+ weens die woord van God en weens die getuieniswerk+ wat hulle gehad het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel