Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 41:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar in die oggend het hy onrustig geraak. Daarom het hy al die towerpriesters van Egipte en al die wyse manne van die land laat roep. Farao het hulle van sy drome vertel, maar daar was niemand wat vir Farao kon sê wat dit beteken nie.

  • Daniël 2:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Daarom het die koning beveel dat die towerpriesters, die waarsêers, die towenaars en die Galdeërs* geroep moet word om vir hom te vertel wat hy gedroom het. En hulle het ingekom en voor die koning gaan staan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel