Psalm 78:40, 41 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 40 Hoe dikwels het hulle teen hom in die wildernis in opstand gekom+en sy gevoelens in die woestyn seergemaak!+ 41 Keer op keer het hulle God se geduld getoets,+en hulle het die Heilige van Israel hartseer gemaak.*
40 Hoe dikwels het hulle teen hom in die wildernis in opstand gekom+en sy gevoelens in die woestyn seergemaak!+ 41 Keer op keer het hulle God se geduld getoets,+en hulle het die Heilige van Israel hartseer gemaak.*