Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 34:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Maar op die derde dag, toe hulle nog in pyn was, het twee van Jakob se seuns, Siʹmeon en Levi, broers van Dina,+ hulle swaarde geneem. Hulle het in die stad ingegaan, terwyl niemand in die stad iets vermoed het nie, en het almal wat manlik is, doodgemaak.+

  • Genesis 49:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 “Siʹmeon en Levi is broers.+ Hulle wapens is instrumente van geweld.+

  • Eksodus 6:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Dít is die name van die seuns van Levi,+ volgens hulle geslagslyne: Gerson, Kehat en Meraʹri.+ Levi het 137 jaar oud geword.

  • Numeri 3:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 “Kyk! Ek neem die Leviete onder die Israeliete uit in die plek van al die eersgeborenes* van die Israeliete,+ en die Leviete sal myne word.

  • 1 Kronieke 6:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Die seuns van Levi+ was Gerson, Kehat+ en Meraʹri.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel