Eksodus 31:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Dit is ’n permanente teken tussen my en die Israeliete,+ want in ses dae het Jehovah die hemel en die aarde gemaak, en op die sewende dag het hy opgehou werk en gerus.’”+ Hebreërs 4:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Want op een plek het hy die volgende van die sewende dag gesê: “En God het op die sewende dag van al sy werke gerus”,+
17 Dit is ’n permanente teken tussen my en die Israeliete,+ want in ses dae het Jehovah die hemel en die aarde gemaak, en op die sewende dag het hy opgehou werk en gerus.’”+
4 Want op een plek het hy die volgende van die sewende dag gesê: “En God het op die sewende dag van al sy werke gerus”,+