Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 4
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Hebreërs

      • Gevaar as iemand nie in God se rus ingaan nie (1-10)

      • Aansporing om in God se rus in te gaan (11-13)

        • God se woord is lewend (12)

      • Jesus, die groot hoëpriester (14-16)

Hebreërs 4:1

Voetnote

  • *

    Lett. “vrees”.

Kruisverwysings

  • +Heb 3:12, 13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/7/15, bl. 27

Hebreërs 4:2

Kruisverwysings

  • +Mt 4:23; Han 15:7; Kol 1:23

Hebreërs 4:3

Voetnote

  • *

    Of “grondlegging van die wêreld”.

Kruisverwysings

  • +Ps 95:11; Heb 3:11
  • +Eks 31:17

Hebreërs 4:4

Kruisverwysings

  • +Ge 2:2, 3

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 18

Hebreërs 4:5

Kruisverwysings

  • +Ps 95:11

Hebreërs 4:6

Kruisverwysings

  • +Nu 14:30; De 31:27

Hebreërs 4:7

Kruisverwysings

  • +Ps 95:7, 8

Hebreërs 4:8

Kruisverwysings

  • +Eks 24:13; De 1:38

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/7/15, bl. 26

Hebreërs 4:9

Kruisverwysings

  • +Mr 2:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/7/15, bl. 26

    2001/10/1, bl. 30

Hebreërs 4:10

Kruisverwysings

  • +Ge 2:2, 3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/7/15, bl. 27

    2008/10/15, bl. 32

    2001/10/1, bl. 30-31

Hebreërs 4:11

Kruisverwysings

  • +Ps 95:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/7/15, bl. 25

    2001/10/1, bl. 30-31

Hebreërs 4:12

Voetnote

  • *

    Of “die uiterlike en die innerlike”. Sien Woordelys, “Siel” en “Gees”.

  • *

    Of “onderskei”.

Kruisverwysings

  • +Jer 23:29; 1Te 2:13
  • +Ef 6:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/9, bl. 23-27

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/9, bl. 13

    Leer Bybel, bl. 25-26

    Nader aan Jehovah, bl. 41-42, 185-186

    Die Wagtoring,

    2013/2/15, bl. 22-23

    2012/12/15, bl. 3

    2011/7/15, bl. 29, 32

    2010/2/15, bl. 10-11

    2009/6/1, bl. 6

    2009/5/15, bl. 10

    2008/11/15, bl. 4

    2005/7/15, bl. 22

    2003/11/15, bl. 11

    Koninkryksbediening,

    2001/5, bl. 1

Hebreërs 4:13

Kruisverwysings

  • +Ps 7:9; 90:8; Spr 15:11
  • +Han 17:31; Ro 2:16; 14:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/6/15, bl. 21-22

Hebreërs 4:14

Kruisverwysings

  • +Mr 1:11
  • +Heb 10:23

Hebreërs 4:15

Kruisverwysings

  • +Jes 53:4; Heb 2:17
  • +Heb 7:26; 1Pe 2:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/15, bl. 11-12

Hebreërs 4:16

Kruisverwysings

  • +Ef 3:11, 12; Heb 10:19-22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/7, bl. 23-24

    Die Wagtoring,

    2000/3/15, bl. 6-7

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Heb. 4:1Heb 3:12, 13
Heb. 4:2Mt 4:23; Han 15:7; Kol 1:23
Heb. 4:3Ps 95:11; Heb 3:11
Heb. 4:3Eks 31:17
Heb. 4:4Ge 2:2, 3
Heb. 4:5Ps 95:11
Heb. 4:6Nu 14:30; De 31:27
Heb. 4:7Ps 95:7, 8
Heb. 4:8Eks 24:13; De 1:38
Heb. 4:9Mr 2:28
Heb. 4:10Ge 2:2, 3
Heb. 4:11Ps 95:11
Heb. 4:12Jer 23:29; 1Te 2:13
Heb. 4:12Ef 6:17
Heb. 4:13Ps 7:9; 90:8; Spr 15:11
Heb. 4:13Han 17:31; Ro 2:16; 14:12
Heb. 4:14Mr 1:11
Heb. 4:14Heb 10:23
Heb. 4:15Jes 53:4; Heb 2:17
Heb. 4:15Heb 7:26; 1Pe 2:22
Heb. 4:16Ef 3:11, 12; Heb 10:19-22
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Hebreërs 4:1-16

Aan die Hebreërs

4 Aangesien die belofte om in sy rus in te gaan, nog steeds geld, moet ons oppas* dat nie een van ons as onwaardig beskou word om dit te ontvang nie.+ 2 Want die goeie nuus is ook aan ons bekend gemaak,+ net soos aan hulle. Maar die woord wat hulle gehoor het, het hulle nie gehelp nie omdat hulle nie dieselfde geloof gehad het as dié wat geluister het nie. 3 Want ons wat geloof beoefen het, gaan wel in die rus in, net soos hy gesê het: “Ek het dus in my woede gesweer: ‘Hulle sal nie in my rus ingaan nie,’”+ al was sy werke van die begin van die mensdom* af reeds voltooi.+ 4 Want op een plek het hy die volgende van die sewende dag gesê: “En God het op die sewende dag van al sy werke gerus”,+ 5 en hier sê hy weer: “Hulle sal nie in my rus ingaan nie.”+

6 Party moet dus nog daar ingaan, en dié aan wie die goeie nuus eerste bekend gemaak is, het nie ingegaan nie omdat hulle ongehoorsaam was.+ 7 Daarom stel hy dus weer ’n sekere dag vas, wat “Vandag” genoem word. Want hy het lank ná die tyd in Dawid se psalm die woorde gesê wat vroeër genoem is: “Vandag, as julle na sy stem luister, moet julle nie julle harte verhard nie.”+ 8 Want as Josua+ hulle in ’n plek van rus ingelei het, sou God nie agterna van ’n ander dag gepraat het nie. 9 Daar bly dus ’n sabbatsrus oor vir die volk van God.+ 10 Want die mens wat in God se rus ingegaan het, het ook van sy eie werke gerus, net soos God van syne gerus het.+

11 Laat ons dan ons bes doen om in daardie rus in te gaan, sodat niemand in dieselfde patroon van ongehoorsaamheid verval nie.+ 12 Want die woord van God is lewend en kragtig+ en skerper as enige tweesnydende swaard.+ Dit dring diep in ’n mens in en skei siel en gees,* en dit skei die gewrigte van die murg, en dit kan gedagtes en bedoelings van die hart openbaar.* 13 En daar is nie ’n skepping wat God nie kan sien nie,+ maar alles is oop en bloot voor die oë van die Een aan wie ons ’n antwoord moet gee.+

14 Aangesien ons ’n groot hoëpriester het wat in die hemel ingegaan het, Jesus, die Seun van God,+ moet ons aanhou om ons geloof in hom in die openbaar bekend te maak.+ 15 Want ons het nie ’n hoëpriester wat nie met ons swakhede kan simpatiseer nie,+ maar ons het een wat in alle opsigte soos ons getoets is, maar sonder sonde.+ 16 Laat ons dan die troon van onverdiende goedheid met vrymoedigheid nader,+ sodat ons genade kan ontvang en onverdiende goedheid kan vind om ons op die regte tyd te help.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel