Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 21:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Maar Sara het gesien dat die seun wat Hagar,+ die Egiptiese vrou, by Abraham gehad het, Isak heeltyd spot.+

  • Eksodus 1:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Die Egiptenare het die Israeliete dus gedwing om harde slawewerk+ te doen. 14 Hulle het hulle lewe moeilik gemaak deur hulle baie hard te laat werk. Hulle het hulle messelklei en stene laat maak en het hulle baie hard in die veld laat werk. Die Egiptenare het hulle mishandel en het hulle allerhande slawewerk+ laat doen.

  • Eksodus 3:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Jehovah het bygevoeg: “Ek het gesien hoe swaar my volk in Egipte kry, en ek het gehoor hoe hulle uitroep as gevolg van dié wat hulle dwing om te werk. Ek is bewus van hoe hulle ly.+

  • Handelinge 7:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 God het ook vir hom gesê dat sy nageslag* uitlanders sou wees in ’n land wat nie aan hulle behoort nie en dat die mense hulle slawe sou maak en hulle 400 jaar lank sleg sou behandel.+ 7 ‘En ek sal die nasie oordeel wat hulle slawe gemaak het,’+ het God gesê, ‘en daarna sal hulle daardie land verlaat en op hierdie plek heilige diens vir my doen.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel