Genesis 3:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Met sweet en harde werk sal jy brood* eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+ Psalm 103:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Want hy weet goed hoe ons gevorm is,+en hy hou in gedagte dat ons stof is.+ Prediker 3:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Almal gaan na dieselfde plek.+ Hulle kom almal uit die stof,+ en hulle keer almal na die stof terug.+
19 Met sweet en harde werk sal jy brood* eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+
20 Almal gaan na dieselfde plek.+ Hulle kom almal uit die stof,+ en hulle keer almal na die stof terug.+