-
Genesis 22:20-23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Later is daar vir Abraham vertel: “Milka het ook geboorte gegee aan seuns vir jou broer Nahor:+ 21 Us, die eersgeborene, sy broer Bus, Keʹmuel (die pa van Aram), 22 Kesed, Haso, Pildas, Jidlaf en Beʹtuel.”+ 23 Beʹtuel het die pa van Rebekka+ geword. Milka het aan hierdie agt geboorte gegee vir Nahor, Abraham se broer.
-