-
Genesis 21:22-24Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 In daardie tyd het Abimeʹleg en Pikol, die hoof van sy leërmag, vir Abraham gesê: “God is met jou in alles wat jy doen.+ 23 Sweer dan nou hier by God vir my dat jy nie my en my seuns en my nakomelinge sal bedrieg nie, en dat jy aan my en aan die land waarin jy woon, dieselfde lojale liefde sal betoon wat ek aan jou betoon het.”+ 24 Toe het Abraham gesê: “Ek sweer.”
-