Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 8:44
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 44 Julle is van julle vader die Duiwel, en julle wil die begeertes van julle vader doen.+ Hy was ’n moordenaar van die begin af,*+ en hy het nie in die waarheid vasgestaan nie, want daar is nie waarheid in hom nie. Wanneer hy ’n leuen vertel, praat hy in ooreenstemming met sy eie geaardheid, want hy is ’n leuenaar en die vader van die leuen.+

  • 1 Johannes 3:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die kinders van God en die kinders van die Duiwel word aan hierdie feit geken: Elkeen wat nie regverdigheid beoefen nie, het nie sy oorsprong by God nie, en ook nie die een wat sy broer nie liefhet nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel