Genesis 7:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 In die 600ste jaar van Noag se lewe, in die tweede maand, op die 17de dag van die maand, op daardie dag, het al die fonteine van die groot waterdieptes oopgebars en is die sluise van die hemel oopgemaak.+ Spreuke 8:27, 28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Ek was daar toe hy die hemele gemaak het,+toe hy die horison* op die oppervlak van die waters afgemerk het,+28 toe hy die wolke daar bo geplaas het,toe hy die bronne van die waterdieptes gevestig het,
11 In die 600ste jaar van Noag se lewe, in die tweede maand, op die 17de dag van die maand, op daardie dag, het al die fonteine van die groot waterdieptes oopgebars en is die sluise van die hemel oopgemaak.+
27 Ek was daar toe hy die hemele gemaak het,+toe hy die horison* op die oppervlak van die waters afgemerk het,+28 toe hy die wolke daar bo geplaas het,toe hy die bronne van die waterdieptes gevestig het,