6 Toe het God gesê: “Laat daar ’n uitgestrekte lugruimte+ tussen die waters wees, en laat daar ’n skeiding tussen die waters en die waters wees.”+ 7 Toe het God die lugruimte gemaak en die waters onder die lugruimte geskei van die waters bo die lugruimte.+ En dit was so.