Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 28:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 En jou nageslag* sal beslis soos die stof van die aarde word,+ en jy sal beslis uitbrei na die weste, na die ooste, na die noorde en na die suide, en deur middel van jou en jou nageslag* sal al die families van die aarde beslis geseën word.*+

  • Genesis 46:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Toe het God in ’n nagvisioen met Israel gepraat en gesê: “Jakob, Jakob!” En hy het gesê: “Hier is ek!” 3 Hy het gesê: “Ek is die ware God, die God van jou pa.+ Moenie bang wees om na Egipte te gaan nie, want daar sal ek jou ’n groot nasie maak.+

  • Eksodus 1:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 En die Israeliete het kinders gehad en baie vermeerder, en hulle het baie geword en buitengewoon vinnig magtiger geword, en die land het vol van hulle geword.+

  • Eksodus 32:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Dink aan u knegte Abraham, Isak en Israel, vir wie u by uself gesweer het en gesê het: ‘Ek sal julle nageslag* vermeerder soos die sterre van die hemel,+ en ek sal hierdie hele land wat ek vir julle nageslag* uitgekies het, aan hulle gee, sodat hulle dit as ’n permanente besitting kan neem.’”+

  • Handelinge 7:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 “Toe die tyd nader kom vir God se belofte aan Abraham om vervul te word, het die volk in Egipte vermeerder en baie geword,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel