Eksodus 8:30, 31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Moses het toe van Farao af weggegaan en tot Jehovah gebid.+ 31 Toe het Jehovah gedoen wat Moses gevra het, en die steekvlieë het van Farao, sy knegte en sy volk weggegaan. Nie een het oorgebly nie. Eksodus 9:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Moses het toe van Farao af weggegaan uit die stad uit en sy hande voor Jehovah uitgestrek, en die donderslae en die hael en die reën het opgehou.+
30 Moses het toe van Farao af weggegaan en tot Jehovah gebid.+ 31 Toe het Jehovah gedoen wat Moses gevra het, en die steekvlieë het van Farao, sy knegte en sy volk weggegaan. Nie een het oorgebly nie.
33 Moses het toe van Farao af weggegaan uit die stad uit en sy hande voor Jehovah uitgestrek, en die donderslae en die hael en die reën het opgehou.+