Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Maar ek weet goed dat die koning van Egipte julle nie toestemming sal gee om te gaan nie, tensy hy deur ’n magtige hand gedwing word.+

  • Eksodus 7:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Maar Farao sal nie na julle luister nie, en ek sal my hand teen Egipte moet oplig en my menigtes,* my volk, die Israeliete, met groot oordele uit Egipte moet uitlei.+

  • Romeine 9:17, 18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Want die Skrifgedeelte sê vir Farao: “Om dié rede het ek jou toegelaat om te bly lewe: sodat ek my krag deur jou kan wys en sodat my naam oor die hele aarde bekend gemaak kan word.”+ 18 So toon hy dan genade aan wie hy wil, maar hy laat hardkoppig word wie hy wil.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel