Eksodus 15:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Toe het Moses en die Israeliete hierdie lied vir Jehovah gesing:+ “Ek wil vir Jehovah sing, want hy is hoog en verhewe.+ Die perd en sy ruiter het hy in die see gegooi.+ Eksodus 15:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Farao se strydwaens en sy leërmag het Hy in die see gegooi,+en sy beste soldate het in die Rooisee gesink.+
15 Toe het Moses en die Israeliete hierdie lied vir Jehovah gesing:+ “Ek wil vir Jehovah sing, want hy is hoog en verhewe.+ Die perd en sy ruiter het hy in die see gegooi.+
4 Farao se strydwaens en sy leërmag het Hy in die see gegooi,+en sy beste soldate het in die Rooisee gesink.+