Psalm 83:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Mag mense weet dat u, wie se naam Jehovah is,+u alleen die Allerhoogste oor die hele aarde is.+ Psalm 148:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Laat hulle die naam van Jehovah loof,want sy naam alleen is onbereikbaar hoog.+ Sy majesteit is bo die aarde en die hemel.+
13 Laat hulle die naam van Jehovah loof,want sy naam alleen is onbereikbaar hoog.+ Sy majesteit is bo die aarde en die hemel.+