Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 “Maar sal God werklik op die aarde woon?+ Die hemel, selfs die hoogste hemele, kan u nie bevat nie.+ Wat nog te sê hierdie huis wat ek gebou het!+

  • 1 Kronieke 29:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 O Jehovah, u is groot,+ magtig,+ indrukwekkend en vol prag en majesteit.*+ Alles in die hemel en op die aarde behoort aan u.+ Aan u behoort die koninkryk, o Jehovah.+ U is die hoof oor alles.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel