Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 “Hou die Sabbatdag sodat dit heilig sal bly.+

  • Eksodus 31:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Ses dae lank mag werk gedoen word, maar die sewende dag is ’n sabbat, ’n spesiale rusdag.+ Dit is iets heiligs vir Jehovah. Enigiemand wat op die Sabbatdag werk doen, moet doodgemaak word.

  • Eksodus 35:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Ses dae lank mag werk gedoen word, maar die sewende dag moet vir julle iets heiligs word, ’n sabbat, ’n spesiale rusdag vir Jehovah.+ Enigiemand wat op daardie dag werk doen, moet doodgemaak word.+

  • Levitikus 23:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 “‘Ses dae lank mag werk gedoen word, maar die sewende dag is ’n sabbat, ’n spesiale rusdag,+ ’n heilige byeenkoms. Julle mag geen werk doen nie. Dit is ’n sabbat vir Jehovah waar julle ook al woon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel