Genesis 28:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê: “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou nageslag* gee.+ Genesis 32:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Daarna het Jakob gesê: “O God van my voorvader Abraham en God van my pa, Isak, o Jehovah, u wat vir my sê: ‘Keer terug na jou land en jou familielede en ek sal goed wees vir jou,’+ Matteus 22:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 ‘Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob.’+ Hy is nie die God van die dooies nie, maar van die lewendes.”+ Handelinge 7:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 ‘Ek is die God van jou voorvaders, die God van Abraham, Isak en Jakob.’+ Moses het begin bewe en het dit nie gewaag om nader te gaan nie.
13 En Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê: “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou nageslag* gee.+
9 Daarna het Jakob gesê: “O God van my voorvader Abraham en God van my pa, Isak, o Jehovah, u wat vir my sê: ‘Keer terug na jou land en jou familielede en ek sal goed wees vir jou,’+
32 ‘Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob.’+ Hy is nie die God van die dooies nie, maar van die lewendes.”+
32 ‘Ek is die God van jou voorvaders, die God van Abraham, Isak en Jakob.’+ Moses het begin bewe en het dit nie gewaag om nader te gaan nie.