Numeri 14:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Nie een van die manne wat my heerlikheid en my tekens gesien het+ wat ek in Egipte en in die wildernis verrig het, en wat my nogtans al tien keer getoets het+ en nie na my stem geluister het nie,+ Psalm 78:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Hulle het God in hulle hart uitgedaag*+deur aan te dring op kos wat hulle begeer het. Psalm 78:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 omdat hulle nie geloof in God gestel het+of vertroue gehad het in sy vermoë om hulle te red nie. Psalm 106:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hulle het geswig voor hulle selfsugtige begeertes in die wildernis,+en hulle het God getoets in die woestyn.+
22 Nie een van die manne wat my heerlikheid en my tekens gesien het+ wat ek in Egipte en in die wildernis verrig het, en wat my nogtans al tien keer getoets het+ en nie na my stem geluister het nie,+
14 Hulle het geswig voor hulle selfsugtige begeertes in die wildernis,+en hulle het God getoets in die woestyn.+