Eksodus 15:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+ Wie is soos u, magtig in heiligheid?+ Die Een wat met lofliedere gevrees moet word, die Een wat wonders doen.+ Psalm 95:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Want Jehovah is ’n groot God,’n groot Koning bo alle ander gode.+ Psalm 97:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Want u, o Jehovah, is die Allerhoogste oor die hele aarde. U is ver bo al die ander gode.+
11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+ Wie is soos u, magtig in heiligheid?+ Die Een wat met lofliedere gevrees moet word, die Een wat wonders doen.+