Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 24:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “Vrees Jehovah dus nou en dien hom met integriteit* en getrouheid,*+ en raak ontslae van die gode wat julle voorvaders aan die ander kant van die Rivier* en in Egipte gedien het,+ en dien Jehovah.

  • Job 28:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 En hy het vir die mens gesê:

      ‘Vrees vir Jehovah – dit is wysheid.+

      En om slegte dinge te vermy, is insig.’”+

  • Spreuke 1:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Vrees* vir Jehovah is die begin van kennis.+

      Net dwase haat wysheid en dissipline.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel