Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 22:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 “As jy sien dat jou broer se donkie of bul op die pad val, mag jy nie maak of jy dit nie gesien het nie. Jy moet hom vir seker help om die dier weer op te kry.+

  • Lukas 6:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 “Maar ek sê vir julle wat luister: Hou aan om julle vyande lief te hê, om goed te doen aan die mense wat julle haat,+

  • Romeine 12:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Moenie toelaat dat die slegte jou oorwin nie, maar hou aan om die slegte met die goeie te oorwin.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel