Eksodus 23:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “As jy op jou vyand se bul of donkie afkom wat wegdwaal, moet jy dit na hom toe terugneem.+ Matteus 5:44 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 44 Maar ek sê vir julle: Hou aan om julle vyande lief te hê+ en om te bid vir die mense wat julle vervolg,+ Lukas 6:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 “Maar ek sê vir julle wat luister: Hou aan om julle vyande lief te hê, om goed te doen aan die mense wat julle haat,+
44 Maar ek sê vir julle: Hou aan om julle vyande lief te hê+ en om te bid vir die mense wat julle vervolg,+
27 “Maar ek sê vir julle wat luister: Hou aan om julle vyande lief te hê, om goed te doen aan die mense wat julle haat,+